Fitzwilliam String Quartet: String Quartets 1 & 2 and Piano Quintet

Michael Blake Edition - MBED002 - Compact disc - 2012
The Fitzwilliam String Quartet
*Michael Blake piano

Michael Blake Edition (MBED) is happy to announce the forthcoming 2012 release of MBED002: Michael Blake’s String Quartets 1 & 2 and Piano Quintet played by the Fitzwilliam String Quartet (www.fitzwilliamquartet.org).

Details of the works:

You can also follow the MBED002 page on Facebook.

Sales

Currently available at ZAR150 plus postage and packing from:
mbed [at] michaelblake [dot] co [dot] za

Please write for details of postage.

MBED001

If you haven’t acquired a copy of MBED001: Complete Works for Solo Piano 1994-2004 played by Jill Richards (www.jillrichards.com), copies can still be obtained. This will afford you a rich and varied introduction into the soundworld of Michael Blake.

Reviews

Michael Blake Edition 002
Wayne Muller, Die Burger, Cape Town, 7 April 2013

Drie werke van die Suid-Afrikaanse komponis Michael Blake word op dié album deur die fantastiese Fitzwilliam-strykkwartet uitgevoer – Blake se Strykkwartet no. 1 en no. 2, asook sy Kwintet vir Klavier en Strykers, met die komponis self agter die klavier.

Die eerste strykkwartet se eerste beweging, getitel “Chirpy”, is opgeruimd en herinner aan ander eietydse plaaslike komposisies wat die land en sy landskap verklank – iets wat moeilik in woorde beskryf kan word.

Om na die tweede strykkwartet te luister is ’n interessante ervaring, hoewel die aanhoudende herhalings dalk nie by alle luisteraars byval sal vind nie.

Wat hierdie luisteraar die meeste geïmponeer het, is die kwintet (met die subtitel “Homage to Schumann”). Die liriese aard daarvan trek ’n mens in, met die opwindende ritmes wat ’n Afrika-omgewing oproep wat jou boei. Dié eietydse musiek sal nie noodwendig in alle luisteraars se smaak val nie, maar dit stem jou tot nadenke en met die weer luister vind jy telkens iets nuuts.